OPLEIDING
OPVOEDING
ONTWIKKELING

SAAM MAAK ONS 'N VERSKIL

“Sewe generasies van Hoop gegrond in Studie”

6408

STUDENTE

Die Studietrust help met gedeeltelike, rentevrye studielenings vir tersiêre studies aan enige geakkrediteerde, Suid-Afrikaanse instelling. Voornemende studente moet binne ʼn bepaalde tydperk aanlyn aansoek doen.

DONATEURS

“Sewe generasies van hoop gegrond in studie verskaf die raamwerk en platform waarbinne verdienstelike, behoeftige studente ʼn fondasie gegee word vir studie en die hoop op ʼn volhoubare toekoms. Volhoubaarheid is die rede vir ons bestaan, gerugsteun deur prosesse, strukture en die bou van verhoudings met alle rolspelers – van donateurs en studente tot gemeenskappe en instansies.” – Lizelle van der Klashorst

Artboard 2-100

Scroll to Top